Nuus

Namibië Jukskei

KPS Jukskei Dag

30 Oktober 2021

Ons het 'n baie suksesvolle Keetmanshoop Privaatskool (KPS) jukskei dag aan gebied op Saterdag 30 Oktober 2021.

Daar het 'n totaal van 18 spanne wat deelgeneem het. Daar was 7 volwasse, 7 hoërskool en 4 laerskool spanne in totaal. Die dag was 'n groot sukses wat in 'n wonderlike gees plaasgevind het.

Die uitslae was as volg:

Volwasse Spanne
1 ste plek Arende
2 de plek G +T (Gin en Tonic)
3 de plek

Hoërskool Spanne
1 ste plek Come back kids
2 de plek Lucky Ducks
3 de plek Die Waterbottels

Laerskool Spanne
1 ste plek Fantas
2 de plek Bommers
3 de plek Vuurhou
4 de plek Batmans Crew

Baie dankie aan KPS vir die wonderlike dag, julle kan trots voel. Daar is baie talent met baie potensiaal in die skool.

Wenners Volwasse Span, Arende

Wenners Volwasse Span, Arende

Wenners Hoërskool Span, Come Back Kids

Wenners Hoërskool Span, Come Back Kids

Wenners Laerskool Span, Fantas

Wenners Laerskool Span, Fantas

TOP

To enrich your experience, this site uses Google Analytics which collects anonymised data from users, so that we can monitor the performance of our website. Find out more in our Cookie Policy.