Jaarliks Program / Yearly Programme

Skei

JUKSKEI Datums 2016 - 2017

Belangrike Datums:

NAMIBIA OPE KAMPIEONSKAPPE
Suide: Streeks Kampioenskappe 10 September 2016 Stampriet
Junior Proewe / B&C Proewe 7 Oktober 2016 Windhoek
Coen Brand Ope Dag 8 Oktober 2016 Windhoek
Noorde: Streeks Kampioenskappe 22 Oktober 2016 Omaruru
Senior Proewe: 1ste been vir SA Kampioenskappe B&C - finale proewe en bekendmaking 11 November 2016 Swakopmund
Weste: Streeks Kampioenskappe 12 November 2016 Swakopmund
Senior Proewe 10 February 2017 Windhoek
Sentraal: Streeks Kampioenskappe 11 February 2017 Windhoek
 
NAMIBIESE OPE DAE
Noordgrens Ope Dag 6 Augustus 2016 Omaruru
Hentiesbaai Visfees 27 Augustus 2016 Hentiesbaai
Sentraal Sakeliga 17 September 2016 Windhoek
Hentiesbaai Ope Dag 17 Desember 2016 Hentiesbaai
Gobabis Ope Pret Dag 28 January 2017 Gobabis

Sentraal Jukskei Streek - Sentraal Dae
Namibia Jukskei - Internasionale Toernooie
Nasionale Dae - Nasionale Dae





Follow us on Twitter
Jukskei sport, Namibia