Afrigting en Ontwikkelingskliniek

Namibia Jukskei Vereeniging

Afrigting en Ontwikkelingskliniek

Die Namibia Junior Jukskei nooi julle uit na die Afrigting en Ontwikkelingskliniek 2010.
Afrigting vir onderwysers en ouers om afrigters te word sal ook beskikbaar wees.

Datum: 26 - 28 Augustus 2010
Kostes: N$250.00 per persoon
Sluit verversings, opleidingsmateriaal en etes in.
Afsluitings Datum: 31 Julie 2010

Vir belangstelling, voltooi die vorm:
Om uit te druk, kliek hier.

* Vereiste veld

Persoonlike Besonderhede:
 
*Naam  
*Van  
Stad / Dorp  
*Hoeveel Persone   Volwassenes:   Kinders:
*Afrigting/ontwikkeling as:   Speler     Beampte
 
Kontak Informasie:

*Vul asseblief ten minste een kontak metode in

 
Telefoon  
E-pos  
 
Opsies:
 
Dui aan die dorp van u keuse:   Windhoek     Swakopmund
Verblyf:   Eie verblyf     Verblyf moet gereël word
 
*Bekragtiging:

Vul asseblief die karakters in wat in die beeld verskyn:

 

(Kan die karakters nie lees nie? Herstel die beeld hier)

 




Jukskei sport, Namibia