Uitslae / Results
11 February 2012
| Streek | Punte |
| A Afdeling | |
| Sentraal A en West A | 65.5 |
| Noorde A | 62.5 |
| Suide A | 54.5 |
| B Afdeling | |
| Sentraal B | 56.5 |
| Noorde B | 44.5 |
| Weste B | 38 |
| C Afdeling | |
| Sentraal C1 | 57 |
| Sentraal C3 | 56 |
| Sentraal C2 | 51.5 |
| D Afdeling | |
| Sentraal D1 | 72.5 |
| Sentraal D2 | 68.5 |
| Sentraal D3 | 65.5 |
Die Namibiese Junior Jukskei Vereniging het ook 2 toekennings gemaak.
Die Junior Persoonlikheid van die jaar 2010/2011 was Jannie Coetzee
Nico-Nella Du Plessis het 'n Meriete toekenning ontvang.
Die volgende spanne is gekies vir die Suid Afrikaanse Kampioeonskappe wat einde Maart in Kroonstad plaasvind:
Spanbestuurder: Wouter Strauss
Kopersbond span:
Francois Smit
Japie Dreyer
Francois Boshoff
Oubos Botma (K)
Uniewinkels:
Anelda Coetzee
Ina Koch
Anke Gudde
Gieliana Boshoff (K)
Caltex:
Jurie Liebenberg
Charles Fortuin
Thys Smit
At Dreyer (L)
Sanlam:
Kat Steenkamp
Raymond van Zyl
Dries Verwey
Tiaan Horn (K)
Michael Duvenhage (Reserwe)
Pikkie Uys:
Ina Louw
Elize Steynberg
Hannetjie Van Rhyn
Elize Duvenhage (L)
Michelle Vermeulen (Reserwe)
Slanghoek:
Bully Thorburn (K)
Andreas Erastus
Gerhard Coetzee
Dicker Gudde