Tuisblad
Home
Uitslae / Results
Liga Wedstryd: Mei 2011
| Klub | Punte |
| A Afdeling | |
| Noordgrens | 17.5 |
| Otavi | 19 |
| Maroelaboom | 11 |
| Dus het Otavi die dag beker gewen. Die Liga beker was n uitspeel tussen Noordgrens en Otavi en Noordgrens het 8-7 verower. |
|
| B Afdeling | |
| Mambas | 15.5 |
| Otavi | 12 |
| Noordgrens | 37.5 |
| Otjiwarongo | 25 |
| Daar was n uitspeel vir Liga beker tussen Noordgrens en Otjiwarongo en Noordgrens het 8-7 gewen. Noordgrens het die dag beker sowel as die liga beker verower. |
|
| C Afdeling | |
| Mambas | 11 |
| Noordgrens | 17.5 |
| Otjiwarongo | 16.5 |
| Daar was n uitspeel vir die Liga beker tussen Noordgrens en Mambas en Noordgrens het 9.5-5.5 die beker verower. Noordgrens het die Liga beker sowel as die dag beker verower. |
|