NUUS : Skeidsregters
Groot was die verbasing toe daar net een persoon sy naam kom opgee het.
Die NJSV doen dus nou ‘n ernstige beroep op die Streke en die Klubs om persone te nomineer en die name van die persone deur te stuur aan die Voorsitter van die NJSV voor Vrydag 16 Oktober 2009 sodat die persone gekontak kan word vir die finale reëlings.
Vrastelle moet verkry word daarom benodig die Voorsitter die name van spelers wat werklik ernstig is en hulle self bereid verlkaar en verbind t.o.v bogenoemde.
Die samewerking van die Streke en Klubs word hoog op prys gestel rakende die aangeleentheid en u spoedige terugvoering.