NUUS : Juniors
Skole Liga
Elnatan, wenners van die Hoërskool afdeling.
Elnatan, wenners van die Laerskool afdeling.
Walvisbaai, wenners van die Geesbeker.
Elnatan het die Hoërskool en Laerskool afdeling gewen. Die punte vir die Hoërskool afdeling was Elnatan 1 (63), Moria (49) en Elnatan 2 (37.5).
By die Laerskole was daar 'n uitspeel gewees en Elnatan het 8/7 gewen teen Koës 3. Dit was 'n naelbyter gewees maar 'n baie mooi wedstryd. Walvisbaai 1 was derde met 37.5 punte.
Die Hoërskool speler van die dag was John Venter van Elnatan. Jolene Ludolf van Walvisbaai was die Laerskool speler van die dag. Walvisbaai het die Geesbeker gekry.
Die volgende persone en kinders is gekies om aan die Suid Afrikaanse Junior Jukskei Toernooi deel te gaan neem in Desember in Kroonstad.
| Toerbestuurder: Erik Strauss | |
| Onder 19 Seuns | |
| Spanbestuurder: Gerhard Coetzee | |
| Afrigter: Christie Horn | |
| Jannie Coetzee (Kaptein) | |
| Jurie Engelbrecht | |
| Michael Horn | |
| Derrick Strauss | |
| Andre Van Schalkwyk | |
| Onder 13 Seuns | |
| Spanbestuurder: Annie Strauss | |
| Afrigter: Elmarie Horn | |
| Rudolf Horn (Kaptein) | |
| Christiaan Horn | |
| De Wet Strauss | |
| MC Engelbrecht | |
| SJ Louw | |
| Onder 16 Dogtors | |
| Spanbestuurder: Andre Van Der Merwe | |
| Afrigter: Wouter Strauss | |
| Zuretha Horn (Kaptein) | |
| Beandri Van Der Merwe | |
| Angelique Van Wyk | |
| Elmarie Steenkamp | |
| Julizma Alberts | |