NUUS :   Juniors

  Sentraal Jukskei Juniors blad

Juniors in
Kroonstad 2009

Junior Jukskei
Proewe

Windhoek
Voortrekkers

Die Windhoek Voortrekker Kommando

Windhoek Voortrekker Kommando

Die Voortrekkers kamp by Monteiro

Christie Horn en Erik Strauss het die Saterdag oggend die kinders vertel oor jukskei, die belangstelling was groot gewees en hulle kon nie wag om n paar skeie te gooi nie.

Daar is gewys hoe om n skei vas te hou, te staan en te gooi na die pen. Daarna is hulle in spanne opgedeel en toe is daar jukskei gespeel. Van die kinders het baie goed gegooi en hulle het dit omtrent geniet. Die oggend was n groot sukses. Hulle will graag betrokke raak en di planne is al in n gevorderde stadium.

Die kinders het dit omtrent geniet.

Voortrekker in Aksie

Voortrekker in aksie

Begin om to gooi

Kan ek begin?

Is dit raak?

Is dit raak?

Is ons al oud genoeg vir jukskei?

Is ons al oud genoeg vir jukskei?