NUUS : Algemene
|
Trip Streek |
Wenners van die A afdeling en die dag
Daar was klomp spelers van reg oor die land gewees wat aan die dag deelgeneem het. Die spelers het in vier afdelings mee geding om te bepaal wie is die kampioen trip span.
Die namiddag het die proewe plaas gevind en die Namibiese B en C groep is aangewys om te gaan deelneem aan die jaarlikse B en C toernooi einde Februarie in Kroonstad. Die B en C Toernooi is 'n toernooi wat jaarliks in Kroonstad SA plaasvind waar opkomende spelers deelneem.
Sien Fotos
Spelers - B&C Toernooi