NUUS :   Algemene

  Sentraal Jukskei Bestuur blad

2010 Streeks
Kampioenskappe

B & C Toer
Februarie 2010

Trip Streek
November 2009

Sentraal Liga
November 2009

Sentraal Liga

Sentraal Liga

Gert in aksie van Weermag

Gert in aksie van Weermag

Sentraal Liga wedstryd 7 November 2009

4 Klubs met 88 spelers het deelgeneem en daar is goeie jukskei gespeel. Die volgende liga wedstryde vind op 21 November 2009 plaas by Jukskei park in Olympia.

Die uitslae is as volg na die naweek se wedstryde:

In die A afdeling is die kompetisie baie sterk en kan ook so aan die punte gesien word:

Na 2 liga wedstryde is die uitslae as volg:
Auas A - 56,5; Voorslag A - 55; Olympus A - 54

In die B afdeling is Voorslag B 1 voor:
Voorslag B1 - 33; Auas B - 29,5; Olympus B - 26

In die C afdeling is Voorslag C die voorlopers:
Voorslag C - 31; Auas C - 21; Olympus C - 26,5

In die D afdeling is Auas D die voorlopers:
Auas D - 32; Olympus D - 18; Weermag D - 9,5

Daar is ook n super liga waar Gobabis in skakel en deel het aan die Sentraal liga wedstryde:

In die C super liga is die uitslae as volg:
Auas C - 40; Voorslag C - 40; Olympus C - 27.5

In die D Super liga is die uitslae as volg:
Auas D - 40.5; Gobabis D - 33.5; Olympus D - 19

 Sien Fotos
 Uitslae