NUUS :   Algemene

  Sentraal Jukskei Bestuur blad

Trip Streek
November 2009

Sentraal Liga
November 2009

Noorde Opedag
Oktober 2009

Jukskei SakeLiga
Oktober 2009

Kamp by die bane

Kamp by die bane

Plumpus wenner van die dag

Plumpus wenner van die dag

Noorde Ope dag te Otjiwarongo

Dit was n baie warm dag gewees maar die hitte het nie die spelers afgesit nie en goeie jukskei is die dag gespeel. Die eerste wedstryde het reeds om 07H45 begin en die laaste wedstryde het om 17H45 geeindig.

13 Klubs met 33 spanne het ingeskryf vir die dag en daar was 132 spelers gewees. Sentraal jukskei het 14 spanne ingeskryf, Hentiesbaai 3 spanne, Otavi 3 spanne, Noordgrens 3 spanne, Swakopmund 2 spanne, Grootfontein 2 spanne, Moria 2 spanne, Gobabis 1 span, Omaruru 1 span, Run Away ComeBack 1 span en Otjiwarongo 1 span.

Daar is in 4 afdelings mee geding en in die A afdeling was Olympus A die wenners met 67 punte, Auas A tweede met 64 punte en Otavi A in die 3de plek met 60 punte.

In die B afdeling was Omaruru B die wenners met 75,5 punte, Olympus B 2de met 72 punte gevolg deur Saamstaan B van Swakopmundmet 70 punte.

In die C afdeling was Run Away ComeBack die wenners met 78 punte, in die tweede plek Voorslag C met 74,5 punte en Otjiwarongo C in die 3de plek met 76,5 punte.

In die D afdeling Otavi D die wenners met 58,5 punte, Maroelaboom D 1 van Grootfontein in die tweede plek met 55,5 punte, in die 3de plek was Moria D 2 met 47 punte.

Olympus Klub was die kampioen klub vir die dag met 202 punte gevolg deur Auas klub met 198 punte en Noordgrens met 176,5 punte in die 3de plek.

 Uitslae

Nog wenners

Nog wenners

Louw Du Randt

Louw Du Randt, Takbestuurder van FNB Otjiwarongo

Na 'n lang dag se jukskei

Na 'n lang dag se jukskei

Mooi gespeel oom

Mooi gespeel oom

Shake it, Sahae it

Shake it, Sahae it