NUUS : Algemene
|
2010 Streeks |
Weste A – wenners van die A Afdeling
27 Spanne in 6 afdelings het mee geding en dit was 'n baie suksesvolle dag gewees ten spyte van die sterk winde wat gewaai het. Goeie jukskei is gespeel en daar was sterk kompetisie tussen die spelers en die gees onder die deelnemers was baie goed gewees
Nasionale Proewe - 8 Maart
Vrydag namiddag 8 Maart 2010 het die nasionale proewe plaas gevind om die nasionale spanne te kies wat na Kroonstad gaan. Hierdie toernooi word gehou tussen 3 April 2010 en 9 April 2010
Die volgende spanne en spelers is gekies om te gaan toer:
| Spanbestuurder: Gerhard Coetzee | |
|
Koperbond span: Christiaan Cilliers Japie Dreyer Natie Oberholzer Kiewiet Dreyer |
Sanlam span: Francois Boshoff Pasqual Passano Dries Verwey Oubos Bothma |
|
Uniewinkel Span: Anelda Coetzee Ina Koch Anke Gudde Gieliana Boshoff Reserwes: Engela Nel Ina Louw |
Caltex span: Louw Strydom Thys Smit Assie Dreyer At Dreyer |
|
Slanghoek span: Willie Hanekom Jurie Liebenbergh Diker Gudde Chris Du Toit Reserwe: Frikkie Cilliers |
|