NUUS :   Sentraal Streek

Sentraal Jukskei Streek
  Sentraal Bestuur blad

2012 Gobabis
Ope Dag

2011 SakeLiga
Pret Dag

2011 Sentraal
Prysuitdeling

2010 SakeLiga
Pret Dag

Elite Consultants - Jukskei SakeLiga wenners 2011

Elite Consultants - Jukskei Sakeliga wenners 2011

Elite Consultants - Jukskei SakeLiga wenners 2011

ATKV, tweede plek

Elite Consultants - Jukskei SakeLiga wenners 2011

Samsung, derde plek

Jukskei "Pret" Dag, 22 Oktober 2011

Hierdie is 'n jaarlikse instelling waar besighede deelneem in span verband gedurende die dag. Fondse wat ingesamel word gaan ten bate van Sentraal Jukskei, die Kanker Vereniging van Namibië en die Quinton Steele Botes fonds.

24 Spanne met 96 spelers het ingeskryf vir die dag. Gedurende die dag is verskillende pryse weg gegee, soos vir die speler wat 2 penne in ‘n ry kon gooi, vir die beste gooi en natuurlik vir die snaakste gooi aksie.

Elite Consulting het vir die tweede agtereen volgende jaar as die wenners uit die stryd getree met ATKV in die tweede plek en Samsung derde.

Sentraal Jukskei wil graag vir elke span en speler bedank wat aan die jaarlikse Sakeliga deel geneem het en 'n bydrae gemaak het. Sonder julle as borge en spelers kon die dag nie 'n sukses gewees het nie. Volgende jaar gaan daar meer spanne en spelers betrokke wees en kan daar al klaar uitgesien word na 'n goeie dag op die bane.

Spanne wat die dag deel geneem het en het as volg geëindig:

  • 1. Elite Consulting
  • 2. ATKV
  • 3. Samsung
  • 4. Dimension Data 2
  • 5. IO Consulting
  • 6. Airite Canopies
  • 7. WCE 1
  • 8. Kolok 1
  • 9. WCE 2
  • 10. K 7 Sender Komitee
  • 11. WCE 3
  • 12. Oryx D
  • 13. NHP 2
  • 14. Van Der Merwe/Coleman
  • 15. Kolok 2
  • 16. Paramount
  • 17. Nammed
  • 18. NHP 1
  • 19. K7 Bemarking
  • 20. Canon
  • 21. Dimension Data 1
  • 22. Paramount HCC1
  • 23. MTN Business
  • 24. Paramount HCC2

 Fotos




Follow us on Twitter
Jukskei sport, Namibia