Tuisblad
Home
NUUS : Raad
Wenners van die B afdeling - Thys Smit, Ina Koch en Engela Nel.
Daar is in die B,D en E afdeling deel geneem.
Hulle het hul goed van hulle taak gekwyt en het as wenners uit die stryd getree in die B afdeling. In die wen span was Thys Smit, Engela Nel en Ina Koch.
Die ander twee spanne het brons medaljes in hulle onderskei afdelings verower. Dit was 'n groot prestasie vir die Namibiëse Meesters span.