NUUS : Juniors
Junior Groep 2010
Michael en Tanja
Onder 19 dogters
Namibië neem deel met 6 spanne en 15 dubbel spanne aan die kampioenskap. Die span is vergesel van 6 afrigers en 4 spanbestuurders, en dit is die grootste groep wat Namibië nog afgestuur het na Kroonstad.
Baie nuwe gesigte was op die toer gewees en die kinders het hulle goed van hulle taak gekwyt ten spyte van die baie reën wat tydens die week geval het. Dit was maar moelik gewees met die nat bane en vir die kinders wat die eerste keer gaan toer het was dit moeilike omstandighede om in te kon speel.
Die Namibiërs het hulle goed van hulle taak gekwyt en met harde werk kan hulle behoorlike kompetisie vir die Suid Afrikaners wees met die volgende kampioenskappe wat in Mei maand plaasvind in Windhoek.
Vir die eerste keer het Namibië saam met Limpopo as ‘n streek saamgeval en is daar streek spanne gekies wat aan die streeks wedstryde sou deelneem. Ongelukkig het die wedstryde nie plaasgevind nie as gevolg van die baie reën die Woensdag. Die spanne was as volg gekies:
| Posisie | Naam | Unie |
| 1 | Ane vd Merwe | Limpopo |
| 2 | Jeanne Marie Cawood | Limpopo |
| 3 | Zuretha Horn | Namibia |
| 4 | Nichola Kotze (K) | Limpopo |
| Pl. | Cecille Cronje | Limpopo |
| Afrigter | Elmarie Horn | Namibia |
| S/Best | Ina Dreyer | Namibia |
| Posisie | Naam | Unie |
| 1 | Gert Kotze | Limpopo |
| 2 | Derrick Strauss | Namibia |
| 3 | Rudolf Horn | Namibia |
| 4 | Chris Viljoen (K) | Limpopo |
| Pl. | Christiaan Horn | Namibia |
| Afrigter | Johan Kotze | Limpopo |
| S/Best | Ina Dreyer | Namibia |
| Posisie | Naam | Unie |
| 1 | Andri Marais | Limpopo |
| 2 | Arone Swanepoel | Limpopo |
| 3 | Paula Kotze | Limpopo |
| 4 | Daphne Liebenberg (K) | Limpopo |
| Pl. | Angelique van Wyk | Namibia |
| Afrigter | Adri Muller | Limpopo |
| S/Best | Anelda Coetzee | Namibia |
| Posisie | Naam | Unie |
| 1 | Gustav de Beer | Limpopo |
| 2 | Jaco Buys | Limpopo |
| 3 | Jurie Engelbrecht | Namibia |
| 4 | Werner Swanepoel (K) | Limpopo |
| Pl. | Michael Horn | Namibia |
| Afrigter | Chris Swanepoel | Limpopo |
| S/Best | Anelda Coetzee | Namibia |
| Posisie | Naam | Unie |
| 1 | Lizette Horn | Namibia |
| 2 | Margaret Cawood | Limpopo |
| 3 | Elanie vd Merwe | Namibia |
| 4 | Hermien Naude (K) | Limpopo |
| Pl. | Elizma de Waal | Namibia |
| Afrigter | Retha Horn | Namibia |
| S/Best | Japie Dreyer | Namibia |
| Posisie | Naam | Unie |
| 1 | Jannie Coetzee | Namibia |
| 2 | Rikus Thomas | Limpopo |
| 3 | Boeta Oberholzer | Namibia |
| 4 | Raymond van Zyl (K) | Namibia |
| Pl. | FG Grobler | Limpopo |
| Afrigter | Gerhard Coetzee | Namibia |
| S/Best | Japie Dreyer | Namibia |
Graag wil die Namibiese Junior Jukskei Vereniging (NJJV) aan elkeen dankie sê wat bygedra het tot die sukses van die toer. Aan alle borge wat die kinders en die Junior Vereniging geborg het wil die NJJV net dankie sê. Sonder jul bydrae kon die toer nie so ‘n groot sukses gewees het nie.