NUUS : Raad
B2 Afdeling: Gert van Wyk(K), Franco van der Westhuizen, Frank Oberholtster, Seblon Muputami
Fanie Oosthuizen(K), Susan Oosthuizen, Ina Louw, Sarel Louw
Mans C2: Junius Nduluwa, Lukas Shikundufa, Tersia Hashipala, J.A. Kuhlmann(K)
Namibië het in die algeheel 6de ge-ëindig uit 12 provinsies.
Die B2 Afdeling het goud behaal en ook die Spangees Beker vir Mans gewen.
Veterane 2 sowel as Mans C2 het silwer ingepalm. Vroue Onder 60 het brons verwerf. Mans C1 (Johan Oosthuizen(K), Hans Steyn, Susan Engelbrecht, Giel Henn) het 5de plek behaal in hulle afdeling.
Vroue Onder 60: Cathy Muller, Simon Angula, Ingrid de Koker(K), D. Shilumbu