Argief: Nuus / Archive: News

2010

B & C Toer    

2009

Trip Streek Kampioenskappe     Sentraal Liga     Noorde Opedag     Sakeliga     Coen Brand Dag     Kids Fun Day
Coen Brand Wenners

Voor: Riaan Van Vuuren, Johan Botma en Bertie Pieters
Agter: Ansa Ellis (ATKV), Peet Van Der Merwe, Abie Van Vuuren en Charlie Ellis (ATKV) Die Draadsitters, wenners van die ATKV Coen Brand dag.

ATKV Coen Brand Dag

27 Spanne het ingeskryf vir die dag en daar was ongeveer 160 spelers gewees insluitend die skole spelers. Die privaatskole dag met 13 spanne het terselfder tyd plaasgevind. Elantan, Gobabis Gimnasium, Moria en Windhoek Afrikaanse Privaat skool het sake in die Laerskool en Hoërskool liga uitgespook.

Die dag was baie suksesvol en goeie jukskei is gespeel.

Olympus was die kampioen klub met 184 punte, Voorslag tweede met 170 punte en Auas derde met 156 punte.   Sien Uitslae

Dit was n strawwe toernooi met baie wedstryde wat plaasgevind het vanaf 08H00 die oggend tot 17H45 die namiddag. Ten spyte van die hitte en laat middag reën is n goeie standaard en gees onder die spelers gehandhaaf.