Argief: Nuus / Archive: News
Namibia Dubbelspan - Wenners in Kroonstad
Namibia Trip Span - Wenners in Kroonstad
Die volgende spelers het gaan toer:
| Mans A1 | Cristiaan Cilliers, Natie Oberholzer, Japie Dreyer, Johan Dreyer |
| Mans A2 | Francois Boshof, Pasqual Passano, Dries Verwey, Johan Botma |
| Dames A1 | Anelda Coetzee, Ina Koch, Anke Gudde, Gieliana Boshoff, Engela Nel, Ina Louw |
| Dames A2 | Michelle Vermeulen, Desire Hanekom, Christelle Cilliers, Barendine De Roubiax |
| Veterane A1 | Louw Strydom, Thys Smit, Asie Dreyer, At Dreyer |
| Veterane A2 | Willie Hanekom, Jurie Liebenbert, Dicker Gudde, Chris du Toit, Frikkie Cilliers |
Die veterane Mans het met die sterk kompetisie gesukkel. Die Veterane Mans A1 afdeling het 16de geëindig en die A2 span het 14de geëindig.
In die Senior Mans A1 Afdeling was die kompetisie straf gewees en ons mans het 13de geëindig. In die Senior Mans A2 Afdeling het ons mans hulle goed van hulle taak gekwyt met die sterk kompetisie wat daar was en het 8ste geëindig
In die Senior A1 Vroue Afdeling het ons vroue goed gevaar met die sterk kompetisie en het 11de geëindig. In die Senior A2 vroue Afdeling het ons 12de geëindig.
Namibië het 11de geëindig met 605.5 punte uit 20 spanne. Die wenners van die kampioenskappe was Gauteng Noord.
Die toetswedstryde was die Donderdag oggend gespeel en bly die hoogte punt van die kampioenskappe. SA het hulle 70ste verjaarsdag gevier en daarom het SA dit goed gedink om die tradisionele 4 speler toetse te vervang met die ‘n drie spel en dubbel spel:
| Senior mans: | Kiewiet Dreyer (k) Japie Dreyer, Christiaan Cilliers reserwe, Natie Oberholzer en Willie Hanekom spanbestuurder |
| Senior vroue: | Gieliana Boshoff (k) Anke Gudde, Anelda Coetzee en Frikkie Cilliers spanbestuurder |
| O/30 mans: | Johan Botma (k) Dries Verwey, Francois Boshoff reserwe, Pasqual Passano en Louw Strydom spanbestuurder |
| O/30 vroue: | Ina Koch (k) Engela Nel, Ina Louw en Jurie Liebenberg spanbestuurder |
| Veterane mans: | At Dreyer (k) Asie Dreyer, Thys Smit reserwe, Dicker Gudde en Chris du Toit spanbestuurder |
| Uitslae van die Drie Spel Toets: | |
| Namibia Senior mans 10.5 | SA mans 4.5 |
| Namibia Senior vroue 7 | SA vroue 8 |
| Namibia O/30 mans 4.5 | SA O/30 mans 10.5 |
| Namibia O/30 vroue 4.5 | SA O/30 vroue 10.5 |
| Senior mans: | Natie Oberholzer (k) Francois Boshoff res Kiewiet Dreyer en Willie Hanekom spanbestuurder |
| Senior vroue: | Gieliana Boshoff (k) Ina Koch en Frikkie Cilliers spanbestuurder |
| O/30 mans: | Johan Botma (k) Japie Dreyer res Dries Verwey en Louw Strydom spanbestuurder |
| O/30 vroue: | Anelda Coetzee (k) Anke Gudde en Jurie Liebenberg spanbestuurder |
| Veterane mans: | At Dreyer (k) Asie Dreyer res Thys Smit en Chris du Toit spanbestuurder |
| Uitslae van die Dubbel Spel Toets: | |
| Namibia Senior mans 4.5 | SA mans 10.5 |
| Namibia Senior vroue 4.5 | SA vroue 10.5 |
| Namibia O/30 mans 7 | SA O/30 mans 8 |
| Namibia O/30 vroue 8 | SA O/30 vroue 7 |
| Namibia Veterane mans 7 | SA Veterane mans 8 |