Argief: Nuus / Archive: News

2013

Coen Brand, Skole Liga     Hoefyster Toernooi, Amerika     SA Senior Jukskei Kampioenskappe    

2012

Sentraal Streeks Kampioenskappe     Ope Jukskei Kampioenskappe 2012     Senior Kampioenskappe     B&C Toernooi    

2011

Horseshoe Pitchers     Jukskei Sakeliga     B&C Toernooi    

2010

SA Junior Kampioenskappe     Jukskei Sakeliga     Noorde Streeks Kampioenskappe     Coen Brand Dag     Meesters Toernooi     Sentraal Trips     Sanlam Borgskap     Junior Proewe     Junior Kampioenskappe     Afrigtings Kliniek     Mei Maand Toernooi     Senior Kampioenskappe     Streeks Kampioenskappe     B&C Toer    
Johan van Staden, Erik Strauss, Gieliana Boshoff, Tinus Barnard and Nico Nel

Weste A1, wenners van die A afdeling

ATKV Coen Brand Dag & Skole Liga

Dit was 'n strawwe toernooi gewees met baie wedstryde wat gespeel is vanaf 08H00 die oggend tot 18H00 die namiddag en ten spyte van die hitte is 'n goeie standaard en gees onder die spelers gehandhaaf. 29 Spanne het ingeskryf vir die dag en daar was ongeveer 160 spelers gewees saam met die skole spelers. Daar is in 4 verskillende afdelings meegeding.

Die skole liga het ook plaas gevind met Elantan, Koës, Walvisbaai en Pro Ed van Swakopmund wat sake in die Laerskool en Hoërskool afdelings uit gespook het.



Follow us on Twitter
Jukskei sport, Namibia