Argief: Nuus / Archive: News

2013

Coen Brand, Skole Liga     Hoefyster Toernooi, Amerika     SA Senior Jukskei Kampioenskappe    

2012

Sentraal Streeks Kampioenskappe     Ope Jukskei Kampioenskappe 2012     Senior Kampioenskappe     B&C Toernooi    

2011

Horseshoe Pitchers     Jukskei Sakeliga     B&C Toernooi    

2010

SA Junior Kampioenskappe     Jukskei Sakeliga     Noorde Streeks Kampioenskappe     Coen Brand Dag     Meesters Toernooi     Sentraal Trips     Sanlam Borgskap     Junior Proewe     Junior Kampioenskappe     Afrigtings Kliniek     Mei Maand Toernooi     Senior Kampioenskappe     Streeks Kampioenskappe     B&C Toer    
Sentraal A1, Wenners van die A Afdeling.

Sentraal A1, Wenners van die A Afdeling.

Sentraal Streekskampionskappe

Daar is in 4 afdelings meegeding en 22 spanne het ingeskryf vir die dag.

Dit was 'n ideale dag vir jukskei gewees en die middag het die wind 'n bietjie gepla maar daar is goeie jukskei gespeel en die kompetisie was baie sterk gewees tussen die spelers en streke. Namibië Jukskei bedank vir Sentraal vir die puik dag wat hulle as streek aangebied het in Windhoek. Die streke wat meegeding het was Sentraal, Noorde, Suide en Weste.





Follow us on Twitter
Jukskei sport, Namibia