Argief: Nuus / Archive: News

2013

Coen Brand, Skole Liga     Hoefyster Toernooi, Amerika     SA Senior Jukskei Kampioenskappe    

2012

Sentraal Streeks Kampioenskappe     Ope Jukskei Kampioenskappe 2012     Senior Kampioenskappe     B&C Toernooi    

2011

Horseshoe Pitchers     Jukskei Sakeliga     B&C Toernooi    

2010

SA Junior Kampioenskappe     Jukskei Sakeliga     Noorde Streeks Kampioenskappe     Coen Brand Dag     Meesters Toernooi     Sentraal Trips     Sanlam Borgskap     Junior Proewe     Junior Kampioenskappe     Afrigtings Kliniek     Mei Maand Toernooi     Senior Kampioenskappe     Streeks Kampioenskappe     B&C Toer    
SA Senior Mans Span,wenners van die A Afdeling

SA Senior Mans Span,wenners van die A Afdeling.

NamibiŽ O/19 Seuns, wenners van die B afdeling

Namibië O/19 Seuns,wenners van die B afdeling.

NamibiŽ O/19 Dogters, wenners van die C afdeling

Namibië O/19 Dogters, wenners van die C afdeling.

Namibie Prestige Ope Jukskei Kampioenskappe 2012

Suid Afrika het met 5 spanne kom toer, Namibie skrywe 17 spanne in die A, B en C afdeling in. Limpop en Noordwes, 2 provinsies van Suid Afrika het ook elkeen ‘n span vir die toernooi ingeskrywe.

Namibië en Suid Afrika het hulle goed van hulle taak gekwyt en baie goeie jukskei is die 4 dae gespeel in die drie afdelings. In die A afdeling was die kompetisie baie sterk en spannend gewees maar die SA Senior Mans span het as wenners uit die stryd getree, die Namibiese onder 19 seuns was die kampioene in die B afdeling en die Namibiese onder 19 dogters het die C afdeling gewen.

Vrydag oggend het die toetse plaas gevind tussen Suid Afrika en Namibië, Suid Afrika was net te sterk vir Namibië en het skoonskip gemaak in al die toetse.

Die kompetisie was straf gewees maar goeie jukskei is die week gespeel. Die spelers het ook baie geleer en Namibie het met trots uit die stryd getree.

Erik Strauss het ook die Namibië Jukskei trofee ontvang vir die Jukskei persoonlikheid 2011/2012.

Graag wil Namibië Jukskei elkeen bedank wat ‘n bydrae gemaak het en gehelp het om hierdie toernooi ‘n werklikheid en ‘n sukses te maak.

 Uitslae

 Fotos

Erik Strauss, NamibiŽ Jukskei persoonlikheid van die jaar 2011/2012

Erik Strauss, Namibië Jukskei persoonlikheid van die jaar 2011/2012.





Follow us on Twitter
Jukskei sport, Namibia