Argief: Nuus / Archive: News

2013

Coen Brand, Skole Liga     Hoefyster Toernooi, Amerika     SA Senior Jukskei Kampioenskappe    

2012

Sentraal Streeks Kampioenskappe     Ope Jukskei Kampioenskappe 2012     Senior Kampioenskappe     B&C Toernooi    

2011

Horseshoe Pitchers     Jukskei Sakeliga     B&C Toernooi    

2010

SA Junior Kampioenskappe     Jukskei Sakeliga     Noorde Streeks Kampioenskappe     Coen Brand Dag     Meesters Toernooi     Sentraal Trips     Sanlam Borgskap     Junior Proewe     Junior Kampioenskappe     Afrigtings Kliniek     Mei Maand Toernooi     Senior Kampioenskappe     Streeks Kampioenskappe     B&C Toer    
Christo Vermaak en Frank Oberholster met die goue medalje tydens die dubbel wedstryde

Christo Vermaak en Frank Oberholster met die goue medalje tydens die dubbel wedstryde

Chathy Muller, Ingred De Koker en Nellie Kotze, goud in die trip wedstryde

Chathy Muller, Ingrid De Koker en Nellie Kotze, goud in die trip wedstryde

SA B & C Toernooi 2012

Hierdie was ook die 17de toernooi gewees en 36 spanne het deelgeneem in drie afdelings. Daar was ook opleidingsprojekte aangebied wat baie leersaam en interessant was vir die spelers. Die toernooi was baie suksesvol gewees en die Namibiers het hulle goed van hulle taak gekwyt.

Maandag, Woensdag en Vrydag is spanwedstryde gespeel asook die vertoonwedstryde Vrydag. Dinsdag is daar dubbels gespeel en Donderdag is die driespelwedstryde afgehandel

Uitslae soos volg:

DUBBELS:

1. Christo Vermaak en Frank Oberholtster - Goud
2. Teresia Asipala en Kicks Angula - Silwer
3. Franco van der Westhuizen en Chrissie Orlam - Brons.

TRIPS:

Rina van Staden (Namibia), Dries Venter (Limpopo) en Ronel Barnard (Oos-Gauteng) - Goud.
Nellie Kotze, Cathy Muller en Ingrid de Koker - Goud.
Gert van Wyk, Frank Oberholtster en Christo Vermaak - Brons.

4 MAN SPEL:

In spanverband het Namibia Mans B 'n Silwer medalje gekry en Namibia Vroue 2 - Brons.

Vrydag het Namibia se uitnodigingsspanne (1 Mans en 1 gemengde span ) aan die vertoonwedstryde deelgeneem. Baie mooi jukskei is gespeel maar hier moes Namibia die knie buig. Gauteng-Noord was die algehele wenners, 2de Gauteng-Oos en 3de Noord-Vrystaat.

Namibia het ook die netheidsbeker gedurende die toernooi gewen.

 Fotos





Follow us on Twitter
Jukskei sport, Namibia