Argief: Nuus / Archive: News

2013

Coen Brand, Skole Liga     Hoefyster Toernooi, Amerika     SA Senior Jukskei Kampioenskappe    

2012

Sentraal Streeks Kampioenskappe     Ope Jukskei Kampioenskappe 2012     Senior Kampioenskappe     B&C Toernooi    

2011

Horseshoe Pitchers     Jukskei Sakeliga     B&C Toernooi    

2010

SA Junior Kampioenskappe     Jukskei Sakeliga     Noorde Streeks Kampioenskappe     Coen Brand Dag     Meesters Toernooi     Sentraal Trips     Sanlam Borgskap     Junior Proewe     Junior Kampioenskappe     Afrigtings Kliniek     Mei Maand Toernooi     Senior Kampioenskappe     Streeks Kampioenskappe     B&C Toer    
Junior Groep te Kroonstad 2010

Junior Groep 2010

Michael en Tanja

Michael en Tanja

Onder 19 dogters

Onder 19 dogters

SA Junior Kampioenskappe te Kroonstad 2010

Namibië neem deel met 6 spanne en 15 dubbel spanne aan die kampioenskap. Die span is vergesel van 6 afrigers en 4 spanbestuurders, en dit is die grootste groep wat NamibiŽ nog afgestuur het na Kroonstad.

Baie nuwe gesigte was op die toer gewees en die kinders het hulle goed van hulle taak gekwyt ten spyte van die baie reën wat tydens die week geval het. Dit was maar moelik gewees met die nat bane en vir die kinders wat die eerste keer gaan toer het was dit moeilike omstandighede om in te kon speel.

Die Namibiërs het hulle goed van hulle taak gekwyt en met harde werk kan hulle behoorlike kompetisie vir die Suid Afrikaners wees met die volgende kampioenskappe wat in Mei maand plaasvind in Windhoek.

  • Die onder 13 seuns het 10de geëindig met 14 spanne wat in die afdeling gespeel het. Die onder 16 seuns het 7de geëindig met 16 spanne wat in die afdeling gespeel het. Die onder 19 dogters het tweede gekom in die plaat afdeling, meisies onder 13 het 3de gekom in die plaat afdeling.
  • Die seuns en dogters onder 13 gesamentlik het 8ste uit die 15 spanne geëindig as ook by die onder 16 seuns en dogters.
  • By die onder 19 seuns en dogters het hulle 11de geëindig uit 16 spanne.
  • NamibiŽ ontvang die trofee vir die beste Junior Vereniging.

Vir die eerste keer het NamibiŽ saam met Limpopo as Ďn streek saamgeval en is daar streek spanne gekies wat aan die streeks wedstryde sou deelneem. Ongelukkig het die wedstryde nie plaasgevind nie as gevolg van die baie reën die Woensdag. Die spanne was as volg gekies:

Meisies O/13

Posisie Naam Unie
1 Ane vd Merwe Limpopo
2 Jeanne Marie Cawood Limpopo
3 Zuretha Horn Namibia
4 Nichola Kotze (K) Limpopo
Pl. Cecille Cronje Limpopo
Afrigter Elmarie Horn Namibia
S/Best Ina Dreyer Namibia

Seuns O/13

Posisie Naam Unie
1 Gert Kotze Limpopo
2 Derrick Strauss Namibia
3 Rudolf Horn Namibia
4 Chris Viljoen (K) Limpopo
Pl. Christiaan Horn Namibia
Afrigter Johan Kotze Limpopo
S/Best Ina Dreyer Namibia

Meisies O/16

Posisie Naam Unie
1 Andri Marais Limpopo
2 Arone Swanepoel Limpopo
3 Paula Kotze Limpopo
4 Daphne Liebenberg (K) Limpopo
Pl. Angelique van Wyk Namibia
Afrigter Adri Muller Limpopo
S/Best Anelda Coetzee Namibia

Seuns O/16

Posisie Naam Unie
1 Gustav de Beer Limpopo
2 Jaco Buys Limpopo
3 Jurie Engelbrecht Namibia
4 Werner Swanepoel (K) Limpopo
Pl. Michael Horn Namibia
Afrigter Chris Swanepoel Limpopo
S/Best Anelda Coetzee Namibia

Meisies O/19

Posisie Naam Unie
1 Lizette Horn Namibia
2 Margaret Cawood Limpopo
3 Elanie vd Merwe Namibia
4 Hermien Naude (K) Limpopo
Pl. Elizma de Waal Namibia
Afrigter Retha Horn Namibia
S/Best Japie Dreyer Namibia

Meisies O/19

Posisie Naam Unie
1 Jannie Coetzee Namibia
2 Rikus Thomas Limpopo
3 Boeta Oberholzer Namibia
4 Raymond van Zyl (K) Namibia
Pl. FG Grobler Limpopo
Afrigter Gerhard Coetzee Namibia
S/Best Japie Dreyer Namibia

Graag wil die Namibiese Junior Jukskei Vereniging (NJJV) aan elkeen dankie sÍ wat bygedra het tot die sukses van die toer. Aan alle borge wat die kinders en die Junior Vereniging geborg het wil die NJJV net dankie sÍ. Sonder jul bydrae kon die toer nie so Ďn groot sukses gewees het nie.











Follow us on Twitter
Jukskei sport, Namibia