Argief: Nuus / Archive: News

2013

Coen Brand, Skole Liga     Hoefyster Toernooi, Amerika     SA Senior Jukskei Kampioenskappe    

2012

Sentraal Streeks Kampioenskappe     Ope Jukskei Kampioenskappe 2012     Senior Kampioenskappe     B&C Toernooi    

2011

Horseshoe Pitchers     Jukskei Sakeliga     B&C Toernooi    

2010

SA Junior Kampioenskappe     Jukskei Sakeliga     Noorde Streeks Kampioenskappe     Coen Brand Dag     Meesters Toernooi     Sentraal Trips     Sanlam Borgskap     Junior Proewe     Junior Kampioenskappe     Afrigtings Kliniek     Mei Maand Toernooi     Senior Kampioenskappe     Streeks Kampioenskappe     B&C Toer    
Elite Consultants - Jukskei SakeLiga 2010

Elite Consultants, wenners van die 2010 Sakeliga.

NHP2 - Jukskei Sakeliga 2010

NHP 2 - 2de in die Sakeliga.

Kolok 1 - derde

Kolok 1 - in die derde plek.

Jukskei "Pret" Dag, 16 Oktober 2010

Hierdie is 'n jaarlikse instelling waar besighede deelneem in span verband gedurende die dag. Fondse wat ingesamel word gaan ten bate van Sentraal Jukskei, die Kanker Vereniging van NamibiŽ en die Quinton Steele Botes fonds.

Slegs 8 spanne met 32 spelers het ingeskryf vir die dag. Goeie jukskei is gespeel en die gees onder die spelers was fantasties. Gedurende die dag is verskillende pryse weggegee, soos vir die speler wat 2 penne in Ďn ry kon gooi, vir die beste gooi en natuurlik vir die snaakste gooi aksie.

Ongelukkig kon daar net een wenner wees en Elite Consultants het as wenners uit die stryd getree met NHP 2 in die tweede plek en Kolok 1 in die 3de plek. NHP 3 het die beker gewen vir die span met die beste gees. Die bes geklede spanne was WCE 2 en NHP 1.

Sentraal Jukskei wil graag vir elke span en speler bedank wat aan die jaarlikse sakeliga deelgeneem het en 'n bydrae gemaak het. Sonder julle as borge en spelers kon die dag nie 'n sukses gewees het nie. Volgende jaar gaan daar meer spanne en spelers betrokke wees en kan daar al klaar uitgesien word na 'n goeie dag op die bane.

Spanne wat die dag deelgeneem met hulle uitslae:

  1. Elite Consultants met 131 punte
  2. NHP 2 met 118 punte
  3. Kolok 1 met 106 punte
  4. WCE 2 met 108 punte
  5. WCE 1 met 104 punte
  6. NHP 1 met 79 punte
  7. NHP 3 met 71 punte
  8. Kolok 2 met 43 punte

















Follow us on Twitter
Jukskei sport, Namibia