Argief: Nuus / Archive: News

2013

Coen Brand, Skole Liga     Hoefyster Toernooi, Amerika     SA Senior Jukskei Kampioenskappe    

2012

Sentraal Streeks Kampioenskappe     Ope Jukskei Kampioenskappe 2012     Senior Kampioenskappe     B&C Toernooi    

2011

Horseshoe Pitchers     Jukskei Sakeliga     B&C Toernooi    

2010

SA Junior Kampioenskappe     Jukskei Sakeliga     Noorde Streeks Kampioenskappe     Coen Brand Dag     Meesters Toernooi     Sentraal Trips     Sanlam Borgskap     Junior Proewe     Junior Kampioenskappe     Afrigtings Kliniek     Mei Maand Toernooi     Senior Kampioenskappe     Streeks Kampioenskappe     B&C Toer    
Kandidate as nuwe afrigers

Sentraal A, wenners van die Noorde Streeks Kampioenskappe 2010.

Noorde: Streeks Kampioenskappe 2010

Dit was 'n warm en winderig dag gewees maar daar is goeie jukskei gespeel en die kompetisie was baie sterk gewees tussen die spelers en streke.

Die 3 streke wat mee geding het was Sentraal, Noorde en Weste. Daar was 4 afdelings gewees en Sentraal het as wenners uit die stryd getree met 686 punte. Noorde was tweede gewees met 598 punte en Weste het in die derde plek gekom met 380 punte.

Die volgende streekskampioenskap sal 20 November 2010 plaasvind in Swakopmund.







Follow us on Twitter
Jukskei sport, Namibia