Argief: Nuus / Archive: News

2013

Coen Brand, Skole Liga     Hoefyster Toernooi, Amerika     SA Senior Jukskei Kampioenskappe    

2012

Sentraal Streeks Kampioenskappe     Ope Jukskei Kampioenskappe 2012     Senior Kampioenskappe     B&C Toernooi    

2011

Horseshoe Pitchers     Jukskei Sakeliga     B&C Toernooi    

2010

SA Junior Kampioenskappe     Jukskei Sakeliga     Noorde Streeks Kampioenskappe     Coen Brand Dag     Meesters Toernooi     Sentraal Trips     Sanlam Borgskap     Junior Proewe     Junior Kampioenskappe     Afrigtings Kliniek     Mei Maand Toernooi     Senior Kampioenskappe     Streeks Kampioenskappe     B&C Toer    
Kandidate as nuwe afrigers

Olympus, wenners van die 2010 ATKV Coen Brand dag.
Ansa Ellis (ATKV), Anelda Coetzee, Francois Smit, Christie Horn, Jan Van Der Merwe en Charlie Ellis (ATKV)

ATKV Coen Brand Dag

Dit was 'n strawwe toernooi gewees met baie wedstryde wat gespeel is vanaf 07H30 die oggend tot 17H00 die namiddag en ten spyte van die hitte is 'n goeie standaard en gees onder die spelers gehandhaaf.

24 Spanne het ingeskryf vir die dag en daar was ongeveer 130 spelers gewees met die skole spelers ook. Die skole liga het ook plaas gevind met Elantan, Moria en Windhoek Afrikaanse Privaat skool (WAP) wat sake in die Laerskool en Hoërskool liga uit gespook het.

In die A afdeling was die Olympus die wenners met 50 punte, Voorslag was 2de met 49,5 punte gevolg deur Saamstaan met 47,5 punte.
In die B afdeling het Walvisbaai gewen met 35 punte gevolg deur Vintage met 32,5 punte en Auas in die 3de plek met 28,5 punte.
In die C afdeling was Omaruru die wenners met 73,5 punte, Auas tweede met 61,5 punte en Vintage 3de met 58,5 punte.
In die D afdeling was Olympus D1 die wenners met 41 punte, Gobabis 2de met 39,5 punte en Olympus 2 derde met 31 punte.

Olympus klub was die kampioen klub vir die dag gewees met 187,5 punte, Weermag tweede met 128,5 punte en Auas derde met 114,5 punte.

Sentraal Jukskei Streek het ook 'n fondinsameling projek ten bate van die ontwikkeling van addisonele jukskei bane te Jukskei Park gehad en die wenners is ook getrek en bekend gemaak Saterdag aand.

1ste Prys Theuns Prinsloo N$2,000
2de Prys Engela Nel N$1,000
3de Prys Ina Koch N$500
4de Prys Gieliana Boshoff N$100
4de Prys Theuns Prinsloo N$100
4de Prys Danlou Motors N$100
4de Prys Wimpy Willemse N$100
4de Prys Mariette Engels N$100









Follow us on Twitter
Jukskei sport, Namibia