Argief: Nuus / Archive: News

2013

Coen Brand, Skole Liga     Hoefyster Toernooi, Amerika     SA Senior Jukskei Kampioenskappe    

2012

Sentraal Streeks Kampioenskappe     Ope Jukskei Kampioenskappe 2012     Senior Kampioenskappe     B&C Toernooi    

2011

Horseshoe Pitchers     Jukskei Sakeliga     B&C Toernooi    

2010

SA Junior Kampioenskappe     Jukskei Sakeliga     Noorde Streeks Kampioenskappe     Coen Brand Dag     Meesters Toernooi     Sentraal Trips     Sanlam Borgskap     Junior Proewe     Junior Kampioenskappe     Afrigtings Kliniek     Mei Maand Toernooi     Senior Kampioenskappe     Streeks Kampioenskappe     B&C Toer    
Sentraal Klub Trips

Kat Steenkamp, Wouter Strauss en Natie Oberholzer, lede van Vintage Jukskei Klub, nuwe jukskei klub wat in Sentraal begin is.

Sentraal Trips, Windhoek

Jukskei - Trips in Windhoek

Die trip wedstryde het plaas gevind (3 sepelers in 'n span ). 17 Spanne het in 4 afdelings teen mekaar meegeding. Die wind was 'n groot faktor gewees maar goeie jukskei is gespeel en goeie sportmangees was aan die orde van die dag.

Uitnodiging:

Die Meesters vertrek einde September na Kroonstad om aan die Meesters Toernooi deel te neem, wat plaasvind van die 25ste September tot die 2de Oktober 2010.

Die 8ste Oktober om 14H00 vind die Junior Proewe plaas vir die kies van die Namibiese junior spanne wat in Desember 2010 in Kroonstad gaan deelneem aan die SA Junior kampioenskappe. Hierdie toernooi vind plaas vanaf die 11de Desember tot die 18de Desember. Die begin van die Skole Liga vind ook die 9de Oktober plaas en daar is al klomp inskrywings ontvang.

Die 9de Oktober vind die Coen Brand Ope Klub Kampioenskappe plaas in Windhoek te Jukskei park en daar sal in 4 afdelings gespeel word.

Sentraal Jukskei nooi die publiek uit om na die wedstryde te kom kyk. Alle liga wedstryde word in Windhoek gespeel by Jukskei park in Olympia. Vir enige belangstelling in jukskei kan Erik Strauss gekontak word by 081-1222743.






Follow us on Twitter
Jukskei sport, Namibia