Argief: Nuus / Archive: News

2013

Coen Brand, Skole Liga     Hoefyster Toernooi, Amerika     SA Senior Jukskei Kampioenskappe    

2012

Sentraal Streeks Kampioenskappe     Ope Jukskei Kampioenskappe 2012     Senior Kampioenskappe     B&C Toernooi    

2011

Horseshoe Pitchers     Jukskei Sakeliga     B&C Toernooi    

2010

SA Junior Kampioenskappe     Jukskei Sakeliga     Noorde Streeks Kampioenskappe     Coen Brand Dag     Meesters Toernooi     Sentraal Trips     Sanlam Borgskap     Junior Proewe     Junior Kampioenskappe     Afrigtings Kliniek     Mei Maand Toernooi     Senior Kampioenskappe     Streeks Kampioenskappe     B&C Toer    
Windhoek Afrikaanse Privaat Skool

Windhoek Afrikaanse Privaat Skool - Wenners van die skole liga. Van links na regs: Zuretha Horn, Retha Horn, Derrick Strauss, Christiaan Horn en Dewet Strauss met die trofee.

Elnatan - Wenners van die HoŽrskool afdeling

Elnatan - Wenners van die HoŽrskool afdeling

Junior Jukskei Proewe

Ongeveer 40 kinders het deelgeneem aan die proewe. Die erns van die proewe kon op hulle gesigte gesien word en die senuwees het maar gepla tydens dit maar hulle het hulle goed van hul taak gekwyt.

Saterdag het die skole liga plaas gevind en die keurders het ook n wakende ogie oor dit gehou.

WAP met hul laerskool span het as wenners uit die stryd getree met 56 punte, met Elnatan HoŽrskool 2 in die tweede plek met 48 punte en Elnatan Laerskool in die derde plek met 40,5 punte.

Saterdagaand is die verskeie junior spanne aangekondig wat NamibiŽ internasionaal in SA gaan verteenwoording. Hierdie kinders vertrek gedurende Desember na Kroonstad in Suid Afrika om aan die SA Junior Kampioenskappe deel te neem vanaf die 12de tot die 18de Desember 2010.

Nasionale spanne

Hoof spanbestuurder: Erik Strauss

O/13 Dogters   O/13 Seuns
Zureta Horn - Kaptein   Rudolf Horn - Kaptein
Charne De Waal   Christiaan Horn
Julizma Alberts   Dewald Van Der Merwe
Marne Steenkamp   Derrick Strauss
Afrigter: Emmerentia De Waal   Reserwe: Divan Vogel
    Afrigter: Elmarie Horn
Spanbestuurder vir seuns en dogters is Annie Strauss
 
O/16 Dogters   O/16 Seuns
Tanja Lambrechts - Kaptein   Michael Horn - Kaptein
Elmarie Steenkamp   Jurie Engelbrecht
Angeliue Van Wyk   Enrico Coleman
Nico Nella Du Plessis   Andre Van Schalkwyk
Reserwe: Annarika Goosen   Reserwe: Drian Van Der Merwe
Afrigter: Ina Dreyer   Afrigter: Japie Dreyer
Spanbestuurder vir O/16 seuns en dogters is Herman Lambert
 
 
O/19 Dogters   O/19 Seuns
Lizette Horn - Kaptein   Raymond Van Zyl - Kaptein
Beandri Van Der Merwe   Jannie Coetzee
Elizma De Waal   Boeta Oberholzer
Elanie Van Der Merwe   Shaun Thomas
Reserwe: Esmone Van Der Heever   Reserwe: Ignas Strauss
Afrigter: Retha Horn   Afrigter: Gerhard Coetzee
Spanbestuurder vir die seuns en dogters is Lowrens Liebenberg
 




Follow us on Twitter
Jukskei sport, Namibia