Argief: Nuus / Archive: News

2013

Coen Brand, Skole Liga     Hoefyster Toernooi, Amerika     SA Senior Jukskei Kampioenskappe    

2012

Sentraal Streeks Kampioenskappe     Ope Jukskei Kampioenskappe 2012     Senior Kampioenskappe     B&C Toernooi    

2011

Horseshoe Pitchers     Jukskei Sakeliga     B&C Toernooi    

2010

SA Junior Kampioenskappe     Jukskei Sakeliga     Noorde Streeks Kampioenskappe     Coen Brand Dag     Meesters Toernooi     Sentraal Trips     Sanlam Borgskap     Junior Proewe     Junior Kampioenskappe     Afrigtings Kliniek     Mei Maand Toernooi     Senior Kampioenskappe     Streeks Kampioenskappe     B&C Toer    
Kroonstad se bane

Kroonstad se bane.

Groep na Kroonstad, December 2009

Groep na Kroonstad 2009

SA Junior Kampioenskappe te Kroonstad

Namibië neem deel met 6 spanne en 14 dubbel spanne aan die kampioenskap, met 7 beamptes en 13 toeskouers wat n totaal van 49 gee, is dit die grootste groep wat Namibië nog afgestuur het na Kroonstad.

In die dubbels en in die span inskrywings vaar Namibië goed maar in die toetse het dit nie so goed gegaan nie. Met die groep juniors en beamptes behoort Namibië beter te vaar in die Mei maand toernooi wat in Windhoek plaavind.

  • Die onder 19 dogters wen die toetsreeks teen Suid Afrika
  • Jannie Coetzee en Japie eindig derde in die dubbel afdeling in hulle ouderdomsgroep
  • Die onder 13 seuns eindig derde in die kampioenskap
  • Onder 16 dogters eindig ook derde.
  • Die onder 13,onder 16 en onder 19 seuns eindig 5de as n groep
  • Die onder 13, onder 16 en onder 19 dogters eindig 7de as n groep
  • Namibië ( seuns en dogters ) eindig 7de uit 18 spanne
  • Namibië ontvang ook die trofee vir die beste streek tydens die toernooi

Graag wil die Namibiese Junior Jukskei Vereniging (NJJV) aan elkeen dankie sÍ wat bygedra het tot die sukses van die toer. Aan alle borge wat die kinders en die vereniging geborg het wil die NJJV net dankie sÍ, sonder jul bydrae kon die toer nie so ‘n groot sukses gewees het nie.

Johan Horn
Voorsitter
Namibiese Junior Jukskei Vereniging





Follow us on Twitter
Jukskei sport, Namibia