Namibië Jukskei
Namibian Jukskei
| Leer meer van die geskiedenis van hierdie historiese sport. | Learn more about the history of this historical sport. |
| Sien ons Program vir die jaar. | See our Programme for the year. |
| Huur ons Saal - Lees verder. |
Rent our Hall - Read more |
| Nuwe lede welkom New members welcome |
Navraag vorm Enquiry form |
Kyk ons nuutste datums vir 2011 - 2012.
See our programme 2011 - 2012.
Namibië Prestige Ope Jukskei Kampioenskappe
‘n Baie suksesvolle Namibië Prestige Ope Jukskei Kampioenskappe was in Windhoek aangebied.
SA Senior Jukskei Kampioenskappe
SA Senior Jukskei Kampioenskappe het in Kroonstad, Suid Afrika vanaf die 31ste Maart tot die 5de April 2012 plaasgevind.
Die B&C Jukskei Toernooi het vanaf 20 - 24 Februarie in Kroonstad, Suid Afrika plaasgevind.
Sentraal Streeks Kampioenskappe
Die Sentraal Streeks Kampioenskappe het op 11 Februarie 2012 plaasgevind. Die Nasionale spanne is ook bekend gemaak vir die Suid Afrikaanse kampioenskappe wat einde Maart gaan plaasvind in Kroonstad.
|
Jukskei South Africa | - | www.jukskei.co.za |
|
National Horseshoe Pitchers Association of America | - | http://horseshoepitching.com |